Posts

Showing posts from February, 2023

EINDTYE BETER OF SLEGTER - POST OF PRE MILLENIALISME

 EINDTYE BETER OF SLEGTER - POST OF PRE MILLENIALISME In kort opgesom: Post Millenialiste leer die volgende: Die wêreld gaan verbeter deur die invloed van die kerk. Jesus sal weer kom wanneer die wêreld feitlik heeltemal gereddes in Christus is. Feitlik al die eindtyd profesieë, ook die in die NT is alreeds vervul. Dit wat in die boek openbaring openbaar is grootliks alreeds vervul. Die jaar 70 NC en die vernietiging van Jerusalem speel die groot rol hierin. Nero word gesien as die Antichris. Deur evangeliesasie moet die wêreld verander om hoofsaaklik Christelik te wees. Deur evangelisasie gaan die wêreld meer Christelik word en 'n "golden age" gaan aanbreek en dan gaan Christus kom' Daar is tog ook verskille onder die Post Millenialiste Kom ons evalueer die sienning en stellings van die Post Millenialiste  Om 'n onderwerp of saak vanuit die Skrif te verstaan word van twee metodes of albei gebruik gemaak - Eksegese en 'n sistematiese studie lering. Kyk jy na ...